• Login
  • Search Icon

Word só maklik lid van Graan SA

December 2016

Graanproduksie en -produkte: Klop die syfers?

DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA

Graanproduksie en -produkte: Klop die syfers?

Graan SA is ‘n outonome bedryfsorganisasie wat in belang van die graanprodusent in Suid-Afrika optree. Lidmaatskap is onderworpe aan ‘n vrywillige bedryfsheffing.

Enige produsent wat graan produseer, kan lid van Graan SA word deur ‘n magtigingsvorm te voltooi. Met die vorm magtig jy as produsent die betrokke agent om ‘n heffing van die bedrag aan jou verskuldig, af te trek en aan Graan SA oor te betaal.

Na ontvangs van die magtigingsvorm stuur Graan SA die vorm aan die invorderingsagent waar lewering van graan gaan plaasvind en word jy op Graan SA se databasis geregistreer.

Vir meer inligting kontak Dirk Kotzé by 082 492 3313 of dirk@grainsa.co.za.

Publication: December 2016

Section: Grain SA

Search