• Login
  • Search Icon

Tooi jouself in Graan SA-klere

January 2014

SUSAN ENGELBRECHT, KOMMUNIKASIE EN MEDIA SKAKELING, GRAAN SA

image

Tydens die 2013 Graan SA Oesdag, het verskeie lede die behoefte uitgespreek vir ‘n Graan SA-klerereeks. As proeflopie, word ‘n kortmouhemp, oortrektrui en egte leerbelt bekend gestel.

Die kortmouhemp en oortrektrui is in groottes klein (small) tot 3X groot beskikbaar. Die belt is van egte leer en kan verstel word sodat dit alle groottes kan pas.

Al drie hierdie items is beskikbaar teen R210 elk en kan bestel word deur ‘n e-pos te stuur aan Willem Voogt (nuwe bestuurder: Finansies en Bemarking, Graan SA) by willem@grainsa.co.za.

Publication: January 2014

Section: Other Articles

Search