• Login
  • Search Icon

Raak meer produktief

March 2012

image

Nico Barnard (Pannar), dr Cobus le Roux (algemene bestuurder: LNR-
Veldgewas-divisie) en Wessel Lemmer (senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA) gesels kopstukke by die boeredag wat op 26 Januarie op Daniëls-
rus gehou is. Tydens die geleentheid het dr Le Roux moedelose koringpro-
dusente aangemoedig om nog meer produktief te raak. “Suid-Afrika se koringprodusente lewer koring van hoë gehalte en dit het waarde op die internasionale mark. Dit is tyd dat die regering besef watter gehalte koring deur Suid-Afrikaanse produsente gelewer word.” Weens die swak koring-
pryse van die afgelope paar jaar is produsente gedwing om met sowat 50% af te skaal in die aanplanting van koring.

Publication: March 2012

Section: Other Articles

Search