• Login
  • Search Icon

Zimbabwe-krisis is politici se skuld

28 Jul 2011
Die rampspoed en ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe is 100% die skuld van korrupte politici wat net hul eie sakke wil vul en nie in die belange van die bevolking belang stel nie. S? sê mnr. Johannes M?ller, voorsitter van Agri SA. M?ller het pas die Commercial Farmers’ Union (CFU) se kongres in Harare bygewoon en het daarna as ’n genooide spreker op Agri Oos-Kaap se kongres op Jeffreysbaai opgetree. “’n Mens kan nie ’n land se kommersi?le landbousektor nek omdraai sonder om die hele landboubedryf te vernietig nie, sê M?ller.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/zimbabwe-krisis-politici-se-skuld