• Login
  • Search Icon

Wenners van Boerepatente aangewys

13 May 2009
Hoewel die Boerepatente-kompetisie ?n jarelange deel van die NAMPO Oesdag is, het Omnia 21 jaar gelede as borg betrokke geraak by die kompetisie. Ter viering van die vennotskap, is drie nuwe afdelings afdelings vanjaar ingestel: een vir landboukolleges, een vir jongboere (35 jaar en jonger) en een vir die skoner geslag. Die kompetisie is voorheen slegs onder die ope afdeling aangebied. Volgens die organiseringskomitee was die belangstelling baie goed en ?n rekordgetal inskrywings is ontvang. Die uitslae is soos volg: A) Ope afdeling Masjinerie en implemente 1) Martiens Prinsloo; Hoopstad (misstrooier) 2) Toppie van der Linde; Bothaville (differensi?le planter) 3) Koos de Meyer; Centurion (miniatuur trekker) 4) Gerrit Smith; Klerksdorp (neutskudder) Gemodifiseerde landboutoerusting 1) Geoffrey Lomas; Wierdapark (afstandbeheerde hek wat sonder krag werk) 2) Gerrit Smith, Klerksdorp (skaapkliniek) 3) P.C. Gutter, Brandfort (kompos-omkeerder) 4) Bertus Goosen, Botswana (houtsaag) Elektriese toebehore 1) C.P. van der Merwe; Kroonstad (elektriese grondboor) 2) Bertus Goosen, Botswana (slypmasjien) 3) Bertus Goosen, Botswana (elektriese grondboor) 4) Dirk Geldenhuys, Lynnwoodrif (alarm) Huishoudelike toebehore 1) Bertus Goosen, Botswana (propoopmaker) 2) Gerrit Smith, Klerksdorp (Afrika-stoof) 3) C.A. Smit, Bothaville (wielpomp) 4) Bertus Goosen, Botswana (randsnyer) B) Landboukolleges 1) Michiel Jacobs; Grootfontein Landboukollege (?notifying unit?) 2) Jan Marais; Grootfontein Landboukollege (KI-raam) 3) Anel Kitching; Grootfontein Landboukollege (buigmasjien) 4) Terblanche le Grange; Grootfontein Landboukollege (hegmasjien) C) Jongboere (jonger as 35 jaar) 1) Marius Nel; Bloemfontein (mini-stampboor) 2) Chris Cronje; Stilbaai (kettingsaag) 3) Nando Oberholster; Bela-Bela (domkrag) 4) Henco Crous; Klerksdorp (gereedskapkas) D) Dames 1) Tanya Goosen; Botswana (?casing pre-packer?) 2) Gerda Gutter; Brandfort (vo?lverskrikker) 3) Tanya Goosen; Botswana (worsstopper) 4) Lien Daffue; Klerksdorp (vlie?vanger)

http://greenbio.checkbiotech.org/news/gene_pumps_protein_soybeans