• Login
  • Search Icon

Wenners skilder seisoene in landbou

19 Apr 2013

Die maandwenners van die SA Graan/Sasol Nitro 2012 fotokompetisie het elkeen hul eie unieke prentjie van die seisoene in landbou vasgevang.

Dié vergrote, geraamde foto’s wat by vanjaar se oorhandigingsgeleentheid uitgestal is, laat jou behoorlik in verwondering staan oor die skoonheid van ons land.

Wenners “skilder” seisoene in landbou (PDF -339KB)