• Login
  • Search Icon

Wenartikel Junie 2011: Tom van Rooyen – as iets kontant geproduseer is, wil hy dit verkoop

26 Jul 2011
PIETMAN BOTHA, SENIOR LANDBOUNAVORSINGS KUNDIGE, GRAAN SA Tom van Rooyen is ‘n seun van Potchefstroom wat op die familieplaas Rietkuil in die Potchefstroom-distrik groot geword het waar hy en sy vrou, Jackie, tans boer. Omdat Tom vroeg reeds besef het dat ‘n boerdery ‘n besigheid is, het hy verder studeer en sy BSc Landbou-ekonomie honneursgraad aan die Universiteit van Pretoria behaal. In 1990 begin hy saam met sy pa, Mike, boer wat nie net sy mentor is nie, maar hom ook die belangrikheid van kontantboer asook finansiele dissipline leer.

https://www.grainsa.co.za/documents/SA%20Graan%20Junie%202011_T%20v%20Rooyen.pdf