• Login
  • Search Icon

Wenartikel Augustus 2009: Trekkermark onder die loep

20 Nov 2009
ESTIE DE VILLIERS, ASSISTENT-REDAKTEUR: SA GRAAN/GRAIN Met die knersende ekonomie en onsekerheid oor wat die markte in die volgende jaar gaan maak, vra menige produsent hulself die vraag af oor of hulle nou die kapitale uitleg moet aangaan om nuwe trekkers en toerusting aan te koop. En as jy ?n nuwe trekker koop, na watter kWgrootte moet jy kyk? Die beskikbaarheid van onderdele en naverkoopdiens bly ook ?n netelige kwessie. SA Graan/Grain het met van die grootste vervaardigers gesels en gaan uitvind hoe hulle die trekkermark in die afsienbare toekoms sien.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Free-State-farmer-buried-in-shallow-grave-20110801