• Login
  • Search Icon

Weghol-kospryse raak armes erg

29 Aug 2011
Suid-Afrika se voedselinflasie is van die hoogste ter wêreld. Dit is veral weens die styging in die pryse van eetbare olies en vette, vleis en brood dat Suid-Afrika, Brasili? en Turkye van Julie verlede jaar tot Julie vanjaar ho? inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drank aangeteken het. Voedselinflasie in Suid-Afrika het in di? tyd 7,4% beloop teenoor die styging van 5,3% in die oorhoofse verbruikersprys-indeks, volgens die nuutste inflasie-monitorverslag van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se mark- en ekonomiese navorsingsentrum.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Weghol-kospryse-raak-armes-erg-20110829