• Login
  • Search Icon

Walmart: Appèlhof weier ministers

12 Mar 2012
Die Mededingingsappèlhof in Kaapstad het vanoggend drie ministers se appèl rondom Walmart se oorname van Massmart geweier. Die Mededingingstribunaal het verlede Mei die groen lig gegee vir di? oorname wat op R16,5 miljard geraam word. D?t het beteken dat die wêreld se voorste supermarkgroep vir die eerste keer toegang tot die Suid-Afrikaanse mark sal hê. Appelleer Drie ministers het egter teen di? beslissing geappelleer. Di? drie ministers was me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Vissery, mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, en mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/walmart-app-lhof-weier-ministers