• Login
  • Search Icon

Vraag na kunsmis verbeter

30 Jun 2009
Die w?reldwye vraag na kunsmis is aan die verbeter, s? die Internasionale Kunsmisbedrysvereniging (IFA) in 'n nuusverklaring. Die IFA is 'n vereniging sonder winsoogmerk en verteenwoordig 525 lede in 85 lande. Luidens die verklaring staan die misstofbedryf voor 'n opwaartse kurwe vir die 2009/'10-seisoen nadat 'n skielike afplatting 'n kenmerk van die 2008/'09-seisoen was.

http://www.businesslive.co.za/southafrica/sa_markets/2012/01/10/more-rain-needed-for-repeat-of-last-years-bumper-maize-harvest--grain-sa