• Login
  • Search Icon

VPR beplan sy eie petrolskok

31 Mar 2011
Die Vrystaatse provinsiale regering (VPR) ondersoek die moontlikheid om ’n bykomende heffing op brandstof in te stel om die provinsie se eie inkomste aan te vul. Di? skok-aankondiging is gister deur mnr. Seiso Mohai, LUR vir finansies, in sy begrotingsrede hier gedoen. Belanghebbendes het die haalbaarheid daarvan bevraagteken en gewaarsku s? ’n heffing sal die Vrystaatse ekonomie versmoor. Mohai het vroe?r vanjaar in die provinsiale begrotingsrede gesê die Vrystaat genereer slegs 3% eie inkomste.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/VPR-beplan-sy-eie-petrolskok-20110331