• Login
  • Search Icon

Voedselkrisis in Wes-Afrika verwag

14 Dec 2011
’n Grootskaalse voedselkrisis word in 2012 in Wes-Afrika verwag mits voorbereidings nie betyds getref word nie, sê Oxfam, ’n liefdadigheidsagentskap. Luidens ’n berig op News24.com sê die agentskap miljoene mense kan van hongersnood gered word mits owerhede en hulpverleningsorganisasies betyds optree.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/voedselkrisis-wes-afrika-verwag