• Login
  • Search Icon

Vloedskade: Boere kry R149 miljoen

18 Nov 2011
N? die landbou aansoek gedoen het om ramphulp van R1,14 miljard weens oorstromings vroe?r vanjaar, is R149 miljoen beskikbaar gestel. Mnr. Koos van Zyl, ’n verteenwoordiger van Agri SA, sê dit sal in die Begrotingsrede in Februarie aanstaande jaar bekend gemaak word watter deel van die oorblywende geld wat versoek is, toegeken sal word. Hy sê die geld moet teen 31 Maart aanstaande jaar klaar bestee wees. “Dis ’n baie kort tydperk, veral met die feestyd tussendeur, maar ek het die manne gevra om alles so gou moontlik te probeer re?l.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/vloedskade-boere-kry-r149-miljoen