• Login
  • Search Icon

VL en boere vergader na plaasmoord

18 Mar 2011
Pro-aktiewe optrede is die oplossing vir plaasmoorde en die groot sukses van Vrystaat Landbou (VL) se intelligensiediens is die bewys daarvan. S? het mnr. Hennie Gerber, VL se intelligensiehoof, gister hier aan boere gesê op ’n VL-noodvergadering oor veiligheid n? die onlangse moord op mnr. Helgard Muller van Frankfort. Danksy die werk van VL se intelligensiediens is 227 moontlike aanvalle die afgelope agt jaar voorkom. In 2010 was daar sewe moorde op boere wat nie lede van VL was nie, terwyl geen VL-lid vermoor is nie.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/VL-en-boere-vergader-na-plaasmoord-20110318