• Login
  • Search Icon

Vinke pes sentraal SA

15 Nov 2011
pla in verskeie dele van die sentrale streek van Suid-Afrika en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, sê hy sukkel om die vinke te probeer bestry. Mnr. Colen Burke, hulpbron-bewaringsinspekteur by die departement, sê Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap word tans deur vinkplae geteister. “Hulle kom by Delareyville, Lichtenburg, Bultfontein, Reitz, Bothaville, Kroonstad en langs die Oranjervier in die Noord-Kaap voor,” vertel Burke.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/vinke-pes-sentraal-sa