• Login
  • Search Icon

Verkope van trekkers blom

02 Aug 2011
Die 2011-kalenderjaar vir die verkope van nuwe trekkers blyk sowat 10% tot 15% beter te wees as 2010. Beter produktepryse, gunstige landboutoestande in die veebedryf en goeie vogreserwes, betreklik maklike finansiering en die sterk rand wat mededingende trekker- en werktuigpryse beteken, is die belangrikste redes hiervoor, sê mnr. Lane Reynolds, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (SALMA).

http://www.landbou.com/bedrywe/meganisasie/trekkers/verkope-van-trekkers-blom