• Login
  • Search Icon

Verbod kan enorme skade vir boer beteken

14 Mar 2011
Die potensieel rampspoedige uitwerking van die uitvoerverbod op tersaaklike diereprodukte weens die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal is ’n werk?like gevaar vir mnr. Bruce Page van die Oos-Kaap. Page voer die afgelope tien jaar lewende hawe van Oos-Londen na Mauritius uit. “Ons groep voer 6000 beeste en 8000 skape en bokke per jaar uit en ons het vanjaar ’n toename verwag – in totaal tien skeepvragte,” sê Page.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Verbod-kan-enorme-skade-vir-boer-beteken-20110312