• Login
  • Search Icon

Veediefstal: Toerusting 'n probleem

22 Aug 2011
Die ondersoekbeamptes van die SA Polisiediens se veediefstaleenheid aan die Lesotho-grens w?l hulle werk doen, maar hoe k?n hulle soos sake nou staan? S? vra ’n moedelose mnr. Pule Bothma van die plaas Trafalgar buite Ladybrand wat onlangs R210 000 se gesteelde skape teruggekry het danksy ’n lid van die plaaslike veediefstaleenheid wat op ’n vakansiedag in sy eie bakkie, met sy eie diesel, die vermiste skape se spoor gevat het.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/veediefstal-toerusting-n-probleem