• Login
  • Search Icon

Vars mening oor grondverkope

22 Mar 2012
By die verhandeling van landbougrond behoort die Staat die reg te hê om ’n opsie uit te oefen om met elke normale transaksie die spesifieke grond teen dieselfde prys te bekom. Dit beteken dat die owerheid nie as ‘n aktiewe bie?r of koper optree nie en dat die beginsel van gewillige koper en verkoper nie in gedrang kom nie, sê dr. Manie Schoeman, eertydse ANC-LP van Cradock.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/vars-mening-oor-grondverkope