• Login
  • Search Icon

Tina ‘verwaand’ oor Land Bank

16 Nov 2011
Uit eie geledere is me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, as verwaand toegesnou. Sekere ANC-LP’s van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye het hulle vervies oor hoe die minister vrae oor Land Bank beantwoord het.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/tina-verwaand-oor-land-bank