• Login
  • Search Icon

Te min voedsame kos knel tot 12 m.

01 Oct 2009
Die gebrek aan voldoende voedsame kos is die grootste vorm van ontmagtiging waardeur arm mense in die gesig gestaar word. Maar d?t is presies die lot van 10 tot 12 miljoen mense in Suid-Afrika. Di? stelling is gemaak deur dr. Peter Jacobs, hoof-spesialisnavorser by die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) tydens die onlangse konferensie van die vereniging van landbou-ekonome.

https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Okt%2010_Grondboneseisoen.pdf