• Login
  • Search Icon

Talle veg vir boere by COP 17

28 Nov 2011
COP 17, die Verenigde Nasies (VN) se konferensie oor klimaatsverandering, begin vandag (28 November 2011) in Durban en verskeie organisasies gaan hier vir die landbou en boere se belange veg. Die konferensie, die 17de konferensie van partye wat hulle verbind het tot die VN se raamwerkkonvensie oor klimaatsverandering (UNFCCC), is een van die grootste konferensies wat n?g in Suid-Afrika aangebied is. Meer as 20 000 afgevaardigdes uit meer as 190 lande word verwag.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/talle-veg-vir-boere-cop-17