• Login
  • Search Icon

Swart jeug wil glo nie boer nie

01 Aug 2011
Al hoe minder jong swart en bruin mense wil gaan boer, is in ’n 2008-peiling van Agri SA bevind. Te min ondersteuning aan opkomende en begunstigde boere van regeringskant af is een van die redes dat talle eens produktiewe kommersi?le plase nou bar lê. Maar dit is veral ’n nuwe tendens – dat jong swart en bruin mense boerdery as ’n “minderwaardige beroep” beskou – wat kommer in die georganiseerde landbou veroorsaak.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Swart-jeug-wil-glo-nie-boer-nie-20110730