• Login
  • Search Icon

Suid-Afrika se lugbesoedeling erg

04 Aug 2011
Suid-Afrika se status as een van die 12 grootste lugbesoedelaars ter wêreld plaas ’n verantwoordelikheid op die land om sy vrystelling van kweekhuisgasse drasties te beperk. Me. Edna Molewa, Minister van Waterwese en Omgewingsake, sê die Internasionale Energie-agentskap het 2010 as die jaar aangewys waartydens die meeste kweekhuisgasse n?g in die atmosfeer vrygestel is, aldus Beeld.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/suid-afrika-se-lugbesoedeling-erg