• Login
  • Search Icon

Stryd oor plaaswerkers ontketen

23 Aug 2011
Plaaswerkers in die Wes-Kaap word voldoende behuising, veiligheidstoerusting en basiese arbeidsregte geweier, is die bevinding van ’n verslag deur die Human Rights Watch (HRW). Di? verslag is vanoggend bekend gemaak en het die georganiseerde landbou behoorlik warm onder die kraag. Kleinhandelaars word onder meer versoek om druk op boere uit te oefen om die toestande op plase te verbeter.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/stryd-oor-plaaswerkers-ontketen