• Login
  • Search Icon

Storms lê die week voor

18 Oct 2011
Inwoners van Gauteng, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga, Vrystaat, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van die Oos-Kaap kan hulself regmaak vir hewige donderstorms die week. Volgens ’n berig in Volksblad bestaan daar ’n moontlikheid dat “swaar haelbuie en potensieel skadelike rukwinde tydens donderstorms in die gebiede kan voorkom,” aldus mnr. Karl Loots van die Suid-Afrikaanse Weerdiens.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/storms-l-die-week-voor