• Login
  • Search Icon

Steytler nuwe voorsitter van Graan SA

08 Mar 2012
Die nuwe voorsitter van Graan SA is mnr. Louw Steytler. Hy volg mnr. Neels Ferreira op wat sedert 2006 di? amp beklee het. Ferreira het tydens die organisasie se jaarkongres op NampoPark die jaar uit di? posisie getree. Hy is wel van plan om steeds deel te wees van die organisasie. “Ek het so baie dankbaarheid teenoor almal van julle wat my di? wonderlike kans gebied het, en ek wil julle verseker dat ek julle nie teleur sal stel nie,” het Steytler in sy aanvaardingstoespraak gesê.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/steytler-nuwe-voorsitter-van-graan-sa