• Login
  • Search Icon

Sprinkane broei vinnig uit

01 Nov 2011
Sprinkane broei tans uit “dat dit klap” in die sentrale Karoo en die Noord-Kaap en boere word steeds gemaan om swerms aan te meld. Mnr. Hein Rust, hoof van rampbestuur by die Sentrale Karoo-distriksmunisipaliteit, sê die meeste sprinkane kom tans in die omgewing van die Nuweveld-berge en Leeufontein voor.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sprinkane-broei-vinnig-uit