• Login
  • Search Icon

Speenkalfprys bly onder druk

09 May 2008
Die onderste draaipunt van speenkalfpryse is nog nie bereik nie, skryf Kantoorboer in sy weeklikse kommentaar oor die vleispryse. Waarneming: Soos die mielie-oes nader aan inlewering vorder, het die oesskatting verhoog en het pryse afgekom. Huidige pryse van R1800 per ton en speenkalfpryse van R12.50 per kg (by die kraal), maak voorsiening van 'n positiewe marge in die voerkraal. As mielies teen R1850 per ton by die kraal gelewer kan word, dan breek die kraal ongeveer by R23/kg slagprys, gelyk.

http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Net_op_die_web/0,9484,1294-1297_2319205,00.html