• Login
  • Search Icon

Soja-toekomsblink

30 Mar 2011
Daar is genoeg markruimte vir sojaboonhektare om oor die volgende vyf jaar te verdubbel en vir parskapasiteit om meer as te verdriedubbel, toon ’n omvattende ondersoek wat die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) die afgelope paar maande gedoen het. Die ondersoek spruit uit ’n vroe?re aansoek uit die veevoerbedryf dat die invoertarief op sojaboon-oliekoek verlaag word omdat Suid-Afrika ’n netto invoerder daarvan is.

http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/sojabone/soja-toekomsblink