• Login
  • Search Icon

Ses nuwe koringkultivars kom

18 Mar 2011
Die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Kleingraangewasse (KGI) het vanjaar die meeste koringkultivars n?g op een slag bekend gestel. Die nuwe toevoegings sluit in vier dro?landkultivars vir die Vrystaat, ’n lentekoring vir die besproeiingsgebiede en ’n dro?land-lentekoring vir die Suid-Kaap. Die beskikbaarstelling van di? kultivars is n? ’n evaluering van drie jaar deur die SA Graanlaboratorium goedgekeur. Die ses sal nou in die volgende paar jaar kommersieel beskikbaar raak.

http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/koring/ses-nuwe-koringkultivars-kom