• Login
  • Search Icon

September deur warmer weer verwelkom

02 Sep 2011
Min of geen re?n word vir die grootste deel van die somerre?ngebied tot ten minste die tweede week van September verwag. Redelike swaar re?nneerslae is rondom 2 September moontlik oor die Suid-Kaap. Temperature is besig om skerp te styg en baie koue toestande en ryp blyk nie ’n groot moontlikheid te wees vir tot ten minste 12 September nie. Op langer termyn ontwikkel La Niña-toestande sterker as wat aanvanklik voorspel is en lyk die kans goed vir ’n ten minste matig ontwikkelde La Niña vir die 2011/’12-somer. Implikasies kan ’n dro?r lente wees, maar ’n natter somer vir die somerre?ngebied.

http://www.landbou.com/weer/weervoorspelling/september-deur-warmer-weer-verwelkom