• Login
  • Search Icon

Sasol skep agri-trust van R30 miljoen

08 Mar 2012
‘n Landboutrust van R30 miljoen wat die mededingendheid van die landboubedryf moet ondersteun, is deur Sasol gestig. Mnr. Marius Brand, besturende direkteur van Sasol Nitro, het di? aankondiging by Graan SA se jaarkongres by Nampopark gemaak. Die Sasol Landboutrust sal, weens die groot bydrae wat graan tot voedselsekerheid maak, spesifiek op die volhoubaarheid van di? bedryf fokus.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sasol-skep-agri-trust-van-r30-miljoen