• Login
  • Search Icon

Samesprekings kom oor bek-en-klou

08 Dec 2011
’n Gesprek behoort binnekort tussen die staat en die Rooivleisbedryfsforum oor bek-en-klouseer en verskeie ander kwessies plaas te vind. Luidens die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se jongste nuusbrief het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gereageer op stellings wat teen hom gemaak is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/samesprekings-kom-oor-bek-en-klou