• Login
  • Search Icon

Saadbedryf kry rooi kaart!

21 Oct 2011
Die Mededingingstribunaal se afwysing van die voorgenome transaksie waarvolgens Pioneer-Hibred Seed ‘n beherende aandeel in Pannar Saad van Suid-Afrika sou verkry, is weer ‘n vir–Suid-Afrika-ongunstige uitkoms as gevolg van ‘n beslissing van die skeidsregter. Hierdie keer het ‘n sleutelspeler egter ‘n rooi kaart gekry!

http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/mielies/saadbedryf-kry-rooi-kaart