• Login
  • Search Icon

SA minder mededingend

17 Oct 2011
Kommer bestaan omdat Suid-Afrika se mededingendheid op internasionale front daal, aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Hy het tydens Agri SA se jaarkongres in Johannesburg gesê Suid-Afrika lê tans in die 53ste posisie, terwyl dit verlede jaar die 44ste plek beklee het. “Ons is agt plekke af: Lande soos Mexiko, Turkye en Colombi? het ons verbygesteek.” Beleggings in Suid-Afrika het ook afgeneem. Waar die land nommer een was, sê Mulder Suid-Afrika lê tans negende. Angola is tans die eerste keuse van land vir belegging in Afrika. “En hoekom? As daar aanmekaar van nasionalisering gepraat gaan word, g??n dit ‘n impak op die land hê.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sa-minder-mededingend