• Login
  • Search Icon

SA kan groei van 4% op maag skryf

27 Jul 2011
’n Ekonomiese groeikoers van 4% is vir minstens die volgende twee jaar nie haalbaar vir Suid-Afrika nie. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) en die Ou Mutual Beleggingsgroep (Omigsa) het albei gister aanpassings in die vooruitskattings vir groei vir vanjaar aangekondig. Die BEO se voorspelling van groei in die bruto binnelandse produk vanjaar is met 0,1 persentasiepunt ho?r aangepas tot 3,8% terwyl Omigsa 3,7% verwag.

http://www.sake24.com/Ekonomie/SA-kan-groei-van-4-op-maag-skryf-20110727