• Login
  • Search Icon

SA het beste koring, prys bly laag

07 Feb 2013
IDie maal- en bakgehalte van Suid-Afrikaanse koring is die beste in die wêreld. Dit is onlangs bewys in 'n vergelykende studie deur die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) van al die koring wat na Suid-Afrika ingevoer word, sê mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom van marknavorsing by Graan SA.

http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/sa-het-beste-koring-prys-bly-laag