• Login
  • Search Icon

SA het 30% meer koring nodig

08 Mar 2012
Suid-Afrika se koring-oes moet met meer as 30% groei vir die land om selfvoorsienend te wees, sê Graan SA. Mnr. Andries Theron, vooorsitter van die Wintergraan-werkgroep, sê die bedryf moet dringend aandag kry as dit omgekeer moet word om 85%-selfvoorsienend te wees. Theron sê om di? verhoging te bewerkstellig, sal meer koring op dieselfde oppervlak as waarop dit tans verbou word, geproduseer moet word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sa-het-30-meer-koring-nodig