• Login
  • Search Icon

SA GRAAN/GRAIN en SASOL NITRO FOTOKOMPETISIE

06 May 2008
SA Graan/Grain en Sasol Nitro loods vanjaar vir die eerste keer ?n fotokompetisie met die tema ?Landbou in Suid-Afrika? waaraan amateur fotograwe kan deelneem. Verras ons met jou interpretasie van h??rdie tema en wys deur watter o? jy na landbou in jou omgewing kyk. Vanaf Januarie 2008 word daar vir 12 uitgawes elke maand ?n wenner aangewys, wat wegstap met Springbok Rugby-aandenkings ter waarde van R1 000, met komplimente van Sasol Nitro. Die 12 finaliste kom in aanmerking vir GROOT pryse...R10 000 (wenner), R7 000 (naaswenner) en ?n derde prys van R3 000. Komaan, laat jou kamera oortyd werk om al daardie spesiale landbou-oomblikke te verewig. Sluitingsdatum vir April: 18 April 2008 Sluitingsdatum vir Mei: 15 Mei 2008

http://www.graansa.co.za/admin/UserFiles/File/SAGraan%20Fotokompetisie.pdf