• Login
  • Search Icon

Rusland het plaasplan vir koskrisis

18 Aug 2011
Rusland stel plase aan Suidoos-Asiatiese lande beskikbaar in ’n poging om voedselsekerheid in die hand te werk en nuwe markte vir die land se sukkelende ekonomie te vind. Die Russiese regering sê hy probeer die markaandeel terugkry wat hy gehad het voordat hy ’n morato?rium op die uitvoer van graan geplaas het, berig Bloomberg. Die verbod is in Julie opgehef en graanhandelaars in Suidoos-Asi? word nou geteiken in ’n poging om graanuitvoer weer op dreef te kry.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Rusland-het-plaasplan-vir-koskrisis-20110816