• Login
  • Search Icon

Regering se besluitnemers ‘kort’

26 Oct 2011
Waar is die besluitnemers van die Regering, het mnr. Andrew Makenete, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Bio-energievereniging, op vanjaar se AllFresh-konferensie by Sun City gevra. Makenete het sy praatjie begin deur te vra of verskeie departemente en instellings, soos die Mededingingskommissie, die konferensie bywoon.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/regering-se-besluitnemers-kort