• Login
  • Search Icon

Pryse in landbou kan styg

18 Aug 2011
Die gaping tussen die vraag en aanbod van landboukommoditeite het die jongste ruk al hoe kleiner geword, wat ’n positiewe invloed op landboupryse gaan hê. In Suid-Afrika kan onder meer die mielie- en koringpryse skerp styg, wat ’n positiewe invloed op landboubedrywighede en werkskepping kan hê. Buitengewone omstandighede soos die weer, ho?r energiepryse en die stadige globale ekonomiese herstel het ’n groot rol hierin gespeel.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Pryse-in-landbou-kan-styg-20110812