• Login
  • Search Icon

Premier Foods herstruktureer

14 Dec 2011
Grootskeepse herstruktuering is pas by Premier Foods afgehandel, waarvolgens die internasionale Brait SA-groep ’n langtermyn-aandeelhouer geword het. Luidens ’n verklaring het di? stap ook verskeie strategiese aanstellings vir die groep se volgende groeifase tot gevolg gehad. Mnr. Ian Visser, hoof uitvoerende beampte van die Premier Foods-groep, sê di? transaksie hou vir die groep baie voordele op strategiese en bedryfsvlak in, veral wat mededingendheid betref.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/premier-foods-herstruktureer