• Login
  • Search Icon

Plaasaanvalle neem glo met 40%

18 Mar 2011
Plaasaanvalle het tussen Oktober en Desember verlede jaar met 40% toegeneem, sê Agri SA. Mnr. Andr? Botha, voorsitter van Agri SA se landelike-veiligheidskomitee, meen een van die redes vir die toename is die polisie se onvermo? om misdaad te voorkom. Die polisie se misdaadintelligensiediens werk volgens hom nie soos dit moet nie en daar is “te veel polisiebeamptes wat net daar is om ’n salaris te ontvang, nie om ’n verskil te maak nie”. Die polisie het goeie beleide en strategie? en daar is ’n politieke wil om veiligheid in landelike gebiede te verbeter, maar weens gebrekkige inwerkingstelling het dit nie die gewenste uitwerking op grondvlak nie, meen Botha.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasaanvalle-neem-glo-met-40-toe-optrede-gevra-20110317