• Login
  • Search Icon

Opkomende boere kry R1 mjd.

22 Aug 2011
Die Landbank beoog om in die loop van die volgende twee jaar R1 miljard as lenings aan opkomende boere beskikbaar te stel. Vir di? doel is ’n aparte afdeling in die Landbank gestig. “Di? afdeling kombineer die steun van die regering en van ander instellings wat dienste aan die begunstigdes van die grondhervormingsprojek verleen,” skryf mnr. Pravin Gordan, minister van finansies, in die Landbank se jaarverslag wat gister bekend gestel is.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Opkomende-boere-kry-R1-mjd-20110819