• Login
  • Search Icon

Omnia slaan munt uit graanprys

23 Nov 2011
Omnia het R2,09 in sy sak gesteek vir elke R10 wat hy vir die halfjaar ge?indig op 30 September verdien het. Die maatskappy het ook weer vir die eerste keer in jare ’n tussentydse dividend van R1 per aandeel verklaar. Die genoteerde chemiese reus beskou goeie landboukommoditeitspryse as een van die groot dryfvere vir di? stewige tussentydse resultate.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/omnia-slaan-munt-uit-graanprys