• Login
  • Search Icon

Olieprys gaan wisselvallig bly

06 Sep 2011
Die internasionale olieprys is die wisselvalligste wat dit in dekades was en ekonome verwag verdere wisselvalligheid vir die res van die jaar. Mnr. Tony Twine, ’n senior ekonoom van die Econometrix-groep, sê hy het nog nie die olieprys so wisselvallig gesien soos wat dit in Augustus vanjaar was nie. Die prys het tydens di? maand tussen 1 en 8 per vat beweeg. “Dit het basies in drie rigtings beweeg. Dit het eers gestyg, toe n? twee weke gedaal en daarna vir nog twee weke skerp gestyg,” verduidelik Twine.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/olieprys-gaan-wisselvallig-bly