• Login
  • Search Icon

Oesskatting vir mielies onveranderd

27 Jun 2012
Die vyfde oeskatting vir vanjaar se kommersiële mielie- en sonneblomsaadoes is onveranderd gelaat, met laer verwagtinge vir die sojaboonoes.

http://www.landbou.com/nuus/brandstofpryse-kan-weer-daal-in-julie